I feel privileged to be associated with Al falaah College, especially in this Covid 19 pandemic year.
2020 is definitely a year to remember!
The pace at which technological and social changes took place this year has been unprecedented.
What is amazing, is the way in which both teachers and pupils embraced this “new normal “
Graad 4 leerders het lekker geleer hoe om plakkate te ontwerp met behulp van Jamboard, 'n opvoedkundige program. Hierdie plakkaat is ontwerp as deel van hul digitale leerervaring tydens toesluit. Vinnige aanpassing aan die gebruik van tegnologie het die leerders se ervarings verbeter.
Die graad 5- en 6-leerders het as deel van hul mondelinge lesse ‘n aanbieding ontwerp en aangebied. Leerders het die ekstra myl geloop deur werkvelle en powerpoint-aanbiedings oor 'n gegewe onderwerp te skep. Hier is ons toekomstige onderwysers!
Many people have helped to build the democracy that we now have in South Africa. The grade 6 learners had to choose a person and write a biography of a leader who has contributed to building democracy.